Shere se hekke pla PDF Print E-mail
News - Briewe
Monday, 26 January 2009 02:06
Untitled Document

Connie van Huyssteen van Shere skryf:
Ek dink julle kan ’n aangename reaksie kry sou julle op die Shere veiligheidskema ingaan, veral ’n meningsopname by die twee hekke waardeur die skoolouers moet gaan asook die Shere inwoners. Ek sê los die goed oop maar hulle verseg.

Shere se mense kan gerus hulle menings hieroor op Die Bronberger se webtuiste lug. Gaan na www.bronberger.co.za, skakel in by ons ‘community forum’ en laat waai. - Red

 

© 2019 Die/The Bronberger