Leserslens - September 2016 PDF Print E-mail
News - Rubrieke
Monday, 26 September 2016 17:28
Untitled Document

In ‘Leserslens’ plaas ons foto’s wat die aard en gevoel van die Bronnie se verspreidingsgebied uitbeeld, soos gesien deur die lens van ons lesers. Jy is welkom om jou foto’s te stuur aan This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it of om dit op ons Facebook-blad te plaas.


“My lemoen is dan leeg. Kelner, maak vol asseblief.” Gene de Lange het dié kuifkophoutkapper op sy Bashewa-hoewe afgeneem

 


Andrea Stoltz van Bashewa sê dié is ‘n pragtige perd wat op die Stoltz-gesin se plot gewei het


Solette Lubbinge van Tweedracht het dié gevlekte ooruil helder oordag afgeneem


Marethe Grobler het die toneel op Rhenosterfontein by Diamond Hill se ingang vanaf die Cullinan/Kemptonparkpad, afgeneem


Vuurslaan is dié tyd van die jaar die voorland van hoewebewoners in ons gebied. Dié treffende foto is deur Karen Yssel op Elandshoek geneem

 

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online