Tierpoortse kunstenaars stal uit Print E-mail
News - Ons Mense
Monday, 26 September 2016 19:26
Untitled Document

MyAula in Tierpoort het op 2 September die tweede Poort kunsuitstalling vir plaaslike kunstenaars aangebied.


Luani Wegerle se keramiekpotte

Roy Adcock van Wits Universiteit het die uitstalling geopen en gaskunstenaars soos André Naudé, Zelda Stroud, Fanie Smit, Francois Breytenbach, Zelda Cloete, Roy Adcock en Ulinda Theron het uitgestal.


Francois Breytenbach se werk

Falling Man’ van Roy Adcock

Daar het 32 kunstenaars deelgeneem en 153 werke is vertoon.


‘Laughing Man’ van Joe Klerck

Ruan, Devan en Ivanti Vorster van die strykers trio ‘Noted’ het ‘n musiekopvoering gelewer.

‘n Werkswinkel in seetonele met paletmes is op Saterdag 3 September deur Fanie Smit aangebied.

 

 

 

© 2020 Die/The Bronberger