Hoekom nies Trixie? Print E-mail
News - Briewe
Monday, 26 September 2016 19:17
Untitled Document

Gerda van Gulden skryf aan dr Liesel:
Goeie dag, dr Liesel. Ons het ’n opregte miniatuur Doberman-tefie. Haar naam is Trixie. Sy is ouer as 15 jaar en is ’n vreugde in ons huis.

Ek besef dat hondjies ook met ouderdom gebreke en ongemak ervaar. Sy is dowerig, sien volgens my nie te wel nie. Met haar neus is niks fout nie. Die probleem wat sy wel ervaar is dat sy enorm nies. Sy nies haarself onderstebo, en dan ’n ligte hoesie wat partykeer aanhou vir dae aaneen.

Wat ek al probeer het is om vir haar ’n allergiestropie vir kinders in te gee of hoesstroop vir babas. Maar niks gee enige verligting vir haar nie. Ons ander klein hondjies (13 jaar en drie maande) het nie die ongemak nie.

Daar is niks verkeerd met Trixie se eetlus nie en op haar manier is sy nog ’n blaffende waghond wanneer die ander ook blaf. Wat kan moontlik die oorsaak wees en wat kan Trixie verligting gee?

Ek kry haar bitter jammer. Het u miskien raad?

Dr Liesel van der Merwe answers:
Sneezing is obviously caused by anything irritating in the nose. Allergies are actually quite rare in dogs, especially as hay fever. They usually present as skin conditions.  

I would consider maybe a tooth root infection or abscess. These older dogs often have quite bad teeth and the tooth root extends into the nose and sinus and can cause inflammation.

Another problem could also be a nose tumour, but they generally show bleeding after a few weeks as they cause damage to the lining. 

I would suggest you take her to your vet and have her mouth examined. 

 

© 2020 Die/The Bronberger