Geluk, liewe Bronnie PDF Print E-mail
News - Briewe
Monday, 26 September 2016 17:16
Untitled Document

Helena Naudé Potgieter van Tweedracht skryf:
Baie geluk, liewe Bronnie! Ons eerste ses jaar in die omgewing was leeg sonder die bestaan van hierdie noodsaaklike leesgenot elke maand.

Dankie vir die Bronnie wat elke maand getrou weer opdaag, en natuurlik almal wat meewerk om hom te laat bestaan.

 

© 2019 Die/The Bronberger