Dankie vir puik tydskrif Print E-mail
News - Briewe
Monday, 26 September 2016 19:15
Untitled Document

Alet Erasmus van Kleinfontein skryf:
Baie dankie vir die afgelope jare se tydskrif met iets van alles! Advertensies wat jy vinnig kan raakvat wanneer jy die een of ander produk of kontrakteur benodig. Interessante inligting oor skole en organisasies in die omgewing; geskiedkundige artikels; meelewing wanneer ’n bekende oorlede is; foto’s van ons omgewing geneem deur die Bronnie se lesers!

Dankie Gerhard, Angie en julle span vir elke maand se puik tydskrif oor ons omgewing en sy mense!

 

© 2020 Die/The Bronberger