Leserslens - Augustus 2016 PDF Print E-mail
News - Rubrieke
Tuesday, 23 August 2016 20:10
Untitled Document

In ‘Leserslens’ plaas ons foto’s wat die aard en gevoel van die Bronnie se verspreidingsgebied uitbeeld, soos gesien deur die lens van ons lesers. Jy is welkom om jou foto’s te stuur aan This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it . of om dit op ons Facebook-blad te plaas.


Lentebloeisels op Barbara Corine Bennet se Bashewa-hoewe

Dié nagbesoekertjie is deur Karel Gerber op sy Donkerhoekse hoewe ‘raakgeskiet’


Ria Pieterse het ‘n winterbesoek aan die Botaniese Tuine gebring en dié foto aangestuur


Heidi-Luise Lotze het dié foto van die tornado wat dele van die gebied getref het, aangestuur. Haar seun het dit geneem


Gene de Lange se lens het uit ‘n ander hoek die sonsondergang in Bashewa vasgevang


Karin Saffy van Tierpoort was op pad na ‘n belangrike afspraak toe sy in dié verkeersknoop beland

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online