Kinders leer oor goue mol PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 23 August 2016 19:47
Untitled Document

Mariette Richter van Wapadrand skryf:
Ek het vroeër aan u geskryf om foto’s aan te vra oor ‘n artikel wat voorheen in Die Bronberger verskyn het oor ‘n goue mol wat in Wapadrand gevind is.

Ek het ‘n kinderboek oor die gebeurtenis geskryf wat nou op Amazon beskikbaar is; ‘Zaza and the Golden Mole’. Dit kan elektronies afgelaai word of as ‘n fisiese boek bestel word.

Dit is ‘n leesboekie vir laerskoolkinders en spreek die probleem van bedreigde spesies aan.

 

© 2019 Die/The Bronberger