Ek is nuuskierig PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 23 August 2016 19:46
Untitled Document

Lente Masuch van Phalaborwa skryf:
Ek is woonagtig te Phalaborwa en het die naweek wat verby is, julle Julie-uitgawe van Die Bronberger ontvang tydens ‘n besoek aan ‘n winkel in Pretoria.

My nuuskierigheid is so geprikkel en ek sal dit baie waardeer indien julle so gaaf sal wees om die artikel deur Nico Pohl oor die dogter, Chrissie Pohl, wat in die Irene konsentrasiekamp oorlede is, vir my aan te stuur.

My nooiensvan was Pohl.

Ons het vir Lente laat weet dat ons redaksie-argiewe op ons webtuiste gehou word: www.bronberger.co.za. Nico se storie oor Chrissie is in die ‘Toeka se dae’ afdeling te vinde. – Red

 

© 2019 Die/The Bronberger