Leserslens - Julie 2016 PDF Print E-mail
News - Rubrieke
Tuesday, 26 July 2016 03:32
Untitled Document

Die Bronnie se lesers het weer ‘n aantal besondere foto’s aangestuur wat die aard en gevoel van die Bronberg-gebied versinnebeeld. Ons plaas enkeles hier in die tweede aflewering van ‘Leserslens’, wat voortaan gereeld deel van die Bronnie se inhoud sal vorm.


Wattewolke oor Elandshoek wat winterkoue voorspel
Foto: Karen Yssel


Op pad terug vanaf die Boeremark het Heidi-Luise Lotze hierdie foto van die sonsopkoms oor die Bronberg-gebied geneem


‘n Vinkie wag in die winterkoue van Bashewa vir die laaste appelkoosblaar om te val
Foto: Gene de Lange


Vroegoggend langs die koue viswaters van die Bronkhorstspruitdam
Foto: Petrus Crous

‘n Spatsel kleur in Kleinfontein
Foto: Alet Erasmus

.


Die son het reeds sy kop uitgesteek, maar die volmaan bly hardnekkig hang
Foto: Andrea Stolz

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online