Worshond so gered Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 26 July 2016 05:13
Untitled Document

Anoniem skryf:
Na aanleiding van ‘My worshond is verlam’ in Die Bronberger se Junie-uitgawe en dr Liesel van der Merwe se antwoord en rubriek:

My dogter het ook ‘n probleem met haar worshond en verlamming in die agterlyf. Hulle was met vakansie en ’n veearts in George het medikasie voorgeskryf en aanbeveel dat sy baie stil gehou word.

Die hond is perfek vandag, maar dit het tyd geneem. Ander wat die operasie ondergaan het moes twee kry en toe is Camo dood teen ‘n prys. So, medikasie en stilhou in ‘n klein oppervlak het gewerk.

Dankie vir Die Bronberger. Hoop dit kan ander worsies help teen pyn en dood.

 

© 2020 Die/The Bronberger