Op soek na gedenktuin Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 26 July 2016 05:08
Untitled Document

Jakki Rossouw van Faerie Glen skryf:
Ek het te hore gekom van ’n area naby Garsfontein wat as ’n gedenktuin beskikbaar is vir die publiek.

Die plek waarna ek op soek is, bestaan reeds. Al detail wat ek het is dat dit ’n gedenktuin is met bome en dam en die publiek kan ’n stukkie grond huur teen R50 per maand. Geen begrafnisse word egter daar gehou nie. 

Ek sal dit baie waardeer as iemand wat vir my meer inligting het, dit na This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it kan stuur.
 

© 2020 Die/The Bronberger