Bronnie in Lynnwoodrif Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 26 July 2016 05:03
Untitled Document

Ronnie Schlegelmilch van Lynnwoodrif skryf:
Is dit moontlik om vir my te sê waar ek Die Bronberger kan kry, asseblief? Ek bly in die Lynnwoodrif-omgewing en probeer by Van Heerdens Apteek elke paar weke, maar hulle sê dat alles alreeds uit is.

Dis vir my die mees fantastiese boek en ek mis dit baie. ‘n Vriend het dit altyd vir my gebring van die plotte af toe ek gewerk het, maar vandat ek afgetree het sukkel ek om een in die hande te kry.

Jou hulp sal baie waardeer word, asseblief.

Dankie vir jou belangstelling in Die Bronberger en jou mooi woorde. In die Lynnwoodrif-omgewing kan jy ook Bronbergers by Lots of Pots reg oorkant Lynnridge Mall kry. – Red

 

© 2020 Die/The Bronberger