Onoorwonne seisoen PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Saturday, 18 June 2016 14:10
Untitled Document

Na ‘n onoorwonne seisoen het Laerskool Witpoort se O/10 netbalspan op 26 Mei as ligawenners van die D1 Bond uit die stryd getree. Agter: Chanel van Heyningen. Middel links na regs: Elri Becker, Christa van Zyl (afrigter) en Lalique van der Vyver. Voor links na regs: Anja van Aardt, Nadia Roets, Sophia Marie Botha en Benite Schinkel


Foto: Laurette van der Vyver

 

© 2019 Die/The Bronberger