Boogskutters presteer Print E-mail
News - Ons Mense
Saturday, 18 June 2016 16:09
Untitled Document

Charl van Heuningen, links, en Gerhard van Wyk, regs, met hulle SA kleure by Laerskool Witpoort se boogskiet-afrigter, Johan Botha. Charl het ‘n eerste plek en Gerhard ‘n negende plek in die Noord-Gautengse Boogskiet-kampioenskappe in April behaal. By die SA Nasionale Binnenshuise-kampioenskappe in Mei het Charl ‘n derde plek uit 600 deelnemers behaal en Gerhard ‘n tiende plek.


Foto: Laurette van der Vyver

 

© 2020 Die/The Bronberger