Hulle help ander in die winter Print E-mail
News - Ons Mense
Saturday, 18 June 2016 16:08
Untitled Document

Snipper-Snip Kleuterskool en Crèche in Garsfontein samel klere, komberse en skoene in vir minderbevoorregtes deur Solidariteit Helpende Hand. In een maand het hulle ’n hele bakkie en sleepwa vol ingesamel.

 

 

© 2020 Die/The Bronberger