Republiekdag soos van ouds gevier Print E-mail
News - Ons Mense
Saturday, 18 June 2016 16:08
Untitled Document

Republiekdag is soos van ouds op 31 Mei by CVO Kleinfontein gevier. Kinders het in Voortrekkerdrag aangetrek en ná die opening, wat deur ds Nico Steenberg gelei is, het hulle ‘n optog deur Kleinfontein se strate gehou. Die optog is met volkspele begin en afgesluit.  Ná die optog het dr Theuns de Wet ‘n praatjie oor die dag gelewer

 

 

© 2020 Die/The Bronberger