Ons soek nog spookstories Print E-mail
News - Briewe
Saturday, 18 June 2016 15:49
Untitled Document

Pretorianer skryf:
Plaas meer artikels oor spoke in die tydskrif. Ek is seker daarvan dat daar mense is wat ook van spookstories hou.

Ook dat vuurwerke verbied word in ons land. Mense sê dis so mooi, maar gaan kyk in die hospitale hoe lyk mooi wanneer mense baie seer gekry het van vuurwerke.

 

© 2020 Die/The Bronberger