Ons gogga Print E-mail
News - Briewe
Saturday, 18 June 2016 15:49
Untitled Document

Adele Bester van die Bapsfontein-omgewing skryf:
In ‘‘Dooie-blaar’ hotnotsgot is koning van kamoeflering’ in die Mei-uitgawe het Willem Louw van Tierpoort sy foto’s gewys.

Hier is ‘n mooi foto van ons goggas. Hulle eet bloekomblare by Broodblik en Koffiepit.

 

© 2020 Die/The Bronberger