Boeremark op melkplaas Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 24 May 2016 10:38
Untitled Document

Die Christelike Maatskaplike Raad (CMR) se boeremark was weer op Saterdag 7 Mei op die Du Plooys se familie-melkplaas.


Klein kindertjies geniet dit om na die ponies te kyk

Die mark samel fondse in vir die CMR se Rayton/Cullinan-tak en word elke eerste Saterdag van die maand op dié Kaalfontein-plaas tussen Rayton en die Ou Bronkhorstspruitpad gehou.
Bel Mariska Labuschagne by 012-734-8000 om meer oor die volgende mark uit te vind.


Perderuiters tussen die kraampies wys dat dié ‘n boeremark is

Die CMR se kraampie verkoop onder andere beertjies
 

© 2020 Die/The Bronberger