Soek Bronnie in Bronkie Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 24 May 2016 10:29
Untitled Document

Denise van Greuning van Bronkhorstspruit skryf:
Hoop julle kan help. Ons het ’n ou omie gehad wat altyd vir ons Die Bronberger gekry het iewers in Pretoria. Hy is toe in Februarie oorlede. Ons bly in Bronkhorstspruit en sal graag wil weet waar naby kan ons Die Bronberger kry.

Julle hulp sal waardeer word.

Ons het Denise laat weet dat sy die Bronnie by Kosmos restaurant en by die koöperasie in Bronkhorstspruit kan kry. – Red

 

© 2020 Die/The Bronberger