Tierpoortse kosmos só verewig PDF Print E-mail
News - Ons Omgewing
Sunday, 24 April 2016 17:03
Untitled Document

Kosmosblomme pryk langs die Bronberg-gebied se paaie. Oral sien ‘n mens ook hoe motoriste stop om van dié pragtige blomme te pluk of om hulle op film te verewig. Luwmar Jordaan, graad 10, van plot 43 Tierpoort het dié kosmos-foto geneem.

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online