Verslind Bronnie Print E-mail
News - Briewe
Sunday, 24 April 2016 18:43
Untitled Document

Enkie Serfontein van Boschkop skryf:
Ek verneem graag hoe ek ’n kopie van die Toeka-boek kan bekom? Ons is in Boschkop woonagtig. Die boek is vir my ma (92) wat elke maand Die Bronberger verslind en baie belangstel in ‘Toeka se dae’.

Ek geniet dit natuurlik net so.

Ons het Enkie laat weet dat ons verteenwoordiger, Tania, in die oostelike hoewegebied bedrywig is en dat Enkie kan reël om Tania iewers lang die pad te ontmoet om die boek te kry. Tania se nommer is 072-089-0227.

 

© 2020 Die/The Bronberger