Klomp wenners in klein skooltjie PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Monday, 21 March 2016 05:54
Untitled Document

Dertien atlete van Laerskool Witpoort het na die Gauteng-Noord atletiekbyeenkoms deurgedring. Die Gauteng-Noord distrikspan, van links na regs agter is: Dean Pretorius, Meyer Basson, Hansie Prinsloo, Reuben Greeff, Gustav Combrink en Luhan Vermeulen. Voor: Charl van Heyningen, Hendrik Smith, Dillon Prinsloo, Kaylin Bouwer, Andre Meyer, Isak Cloete en Christo Bester

 

© 2019 Die/The Bronberger