Arendsoog op myndorpie PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Monday, 21 March 2016 05:52
Untitled Document

In Februarie is helikopter-ritte vir toeriste gereël om die dorpie Cullinan, die diamantmyn en omgewing uit die lug waar te neem.


Die myn se oop put met die slikdam in die agtergrond
Foto’s: Elsabé Maré

Die span wat die ritte gereël het was Byron Phitides van Cullinan Toerisme en historiese toere, Ettienne Coetzee, president van die Cullinanse Kamer van Koophandel, Deon Wessels, vlieënier van die helikopter, en Roelie Seeley van die myn se veiligheidsbestuurspan. 


Oaklaan loop in die middel van dié foto

 

© 2019 Die/The Bronberger