Boeremark op familieplaas PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Monday, 21 March 2016 05:48
Untitled Document

Die vorige boeremark op die Du Plooys se familie-melkplaas was ‘n gesellige byeenkoms gereël deur die Christelike Maatskaplike Raad (CMR) vir fondsinsameling.


Mariska Labuschagne, Cecile Horn en Adele Spreuw van die CMR het beertjies te koop aangebied

Die sangpaar, Ronelle Berrington en Eddie Bekker, het opgetree en daar was ‘n verskeidenheid kraampies en pure plaas-vermaak vir groot en klein.


Die ponies was baie gewild onder die kinders

Dié mark word vir elke eerste Saterdag van die maand beplan op dié Kaalfontein-plaas tussen Rayton en die Ou Bronkhorstspruitpad. Bel Mariska Labuschagne by 012-734-8000 om meer oor die volgende mark, met onder andere plaasvars groente, uit te vind.


Kinders kon perdry


Die sangpaar, Ronelle Berrington en Eddie Bekker

 

 

© 2019 Die/The Bronberger