Soek Toeka-boek Print E-mail
News - Briewe
Monday, 21 March 2016 07:27
Untitled Document

Caroline Schinkel van Bashewa skryf:
Dankie vir ‘n fantastiese tydskrif. Ons gesin baklei gewoonlik oor wie hom eerste mag lees!

Ek wil net graag weet waar ons die boek, ‘Toeka se Dae – Die Karakters’, kan koop?

Wat is die naaste winkel/persoon? Ons woon in Bashewa.

Ons het Caroline laat weet dat die Bronnie se verteenwoordiger, Tania, kan reël om mense in dié hoewegebied iewers te ontmoet om die boek vir hulle te neem. Haar nommer is 072-089-0227.

 

© 2020 Die/The Bronberger