Hulle gee gemoedsrus Print E-mail
News - Briewe
Monday, 21 March 2016 07:25
Untitled Document

Dankbaar van Cullinan skryf:
Ek wil net sê dat daar ‘n nuwe rekenaarplek op Rayton oopgemaak het en dat die eienaars, Georgia en Riaan, uit hulle pad uit gaan om iemand met rekenaarprobleme te help.

Ek kan nou rustig slaap in die aande omdat ek weet daar is mense wat ek kan vertrou om aan my rekenaar te werk as iets dalk weer sou foutgaan. Georgia en Riaan is eerlik en billik.

 

© 2020 Die/The Bronberger