Triomfantlike verkenningstog PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Monday, 25 January 2016 20:28
Untitled Document

Pierre en Gwyneth Cronje, in die groen 1957 Triumph, verken Cullinan al vir twee jaar saam met hulle vriende van Benoni. Pierre het as kind ‘n Dinky Toy Triumph gehad, “en die enetjie wat ek nou ry, is amper so oud soos ek,” sê hy. Die rooi Triumph TR2 dateer uit 1955 en die eienaar is Harry Fairley. Die silwer Triumph TR 3 uit 1957 behoort aan Norman Bull.


Foto: Elsabé Maré

 

© 2019 Die/The Bronberger