Bestel jou toekaboek voor Kersfees PDF Print E-mail
News - Toeka se dae
Tuesday, 22 December 2015 10:42
Untitled Document

Spring nou as jy ‘Toeka se Dae – Die Karakters’ as Kersgeskenk wil aanskaf voor die Bronnie se kantore vir die vakansie sluit. Ons kantore sluit op Donderdag 10 Desember en maak eers weer op Dinsdag 5 Januarie oop.

‘Toeka se Dae – Die Karakters’ is ‘n koffietafelboek gebore uit die toeka-artikelreeks in Die Bronberger met die klem op die kleurvolle karakters waaroor ons die afgelope 13 jaar skryf.

Die boek is die eerste koffietafelboek wat deur Bronberg Uitgewers gepubliseer is en bied lekkerlees stories wat enigiemand, met of sonder ‘n belangstelling in die geskiedenis van Pretoria, sal boei.

‘Toeka se Dae – Die Karakters’ kos R295, koerier- en poskostes uitgesluit. Skakel die Bronnie se kantoor by 012-734-0522 of vir Tania by 072-089-0227. Oor die vakansietyd is die boek beskikbaar by Heart of Coffee in Cullinan. Bel Kat Behrens by 084-579-1803. Jy kan ook navraag doen by Protea Boekwinkel, Burnettstraat 1067, Hatfield. Skakel 012-362-5684.

Vir meer inligting, stuur ‘n e-pos na This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it .

 

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online