PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 22 December 2015 10:38
Untitled Document

Laerskool Witpoort se nuwe hoofleiers is op 1 Desember by die akademiese meriete-aand vir graad vier tot sewe leerders aangekondig. Van links na regs: Petra Schinkel, onderhoofmeisie; Kaylin Bouwer, hoofmeisie; Meyer Basson, hoofseun; en Ruben Greeff, onderhoofseun


Foto: Laurette van der Vyver

 

© 2019 Die/The Bronberger