Qumi hou Kersmark PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 22 December 2015 12:33
Untitled Document

Qumi Huis op Rayton se jaarlikse Kersmark was op 28 November. Linda Krause van die Qumi-bestuur sê dit was ‘n heerlike dag met baie voete. Ouers het vir hulle kinders gaan kuier, daar was baie eetgoed en ‘n kwekery het hulle plante uitgestal.


Foto: Elsabé Maré

 

 

© 2019 Die/The Bronberger