Skouspel van Kersliggies by die Pereiras se huis PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 22 December 2015 10:29
Untitled Document

Elsabé Maré

David Pereira en sy gesin bring vir die laaste sewe jaar ‘n Kersfeesskouspel tot stand by hulle huis in Rayton.


Die middelpunt van die skouspel is waar die verhaal van Jesus se geboorte uitgebeeld word

Na beraming is daar 500 000 liggies van verskillende kleure aan die ooste-kant van hulle dubbelverdiepinghuis net noord van Naudestraat.


Die Pereira-gesin se huis

Een van die heinings van naderby bekyk

David sê dat hy die liggies opsit as lofbetuiging aan die Here vir seën ontvang deur die jaar. Hy se ook dankie aan elke klant wat hom so getrou by die Jala-kafee by die vierrigting kruising op pad na die
N4-snelweg ondersteun.


Alexander, Germanie en Zander Rex van Cullinan gaan al vir ‘n hele maand om te sien
of die liggies op is

 

 

© 2019 Die/The Bronberger