Waar kry jy Bronnies naby Silver Lakes? Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 22 December 2015 12:20
Untitled Document

Clyde Meintjes van Silver Lakes skryf:
Ek kry gereeld Die Bronberger se e-pos kennisgewings maar het lanklaas Die Bronberger in my Silver Lakes-posbus ontvang.

Sedert die gereelde stakings van die Poskantoor begin het, maak ons nie meer van die poswese gebruik nie – net van toonbankverspreidingspunte. Die naaste verspreidingspunt aan Silver Lakes is by die Intercare mediese sentrum in Hazeldean-koopsentrum. – Red

 

© 2020 Die/The Bronberger