Terugvoer op vrymesselaars Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 22 December 2015 12:18
Untitled Document

Martin van Vuuren van die Bronberg-gebied skryf:
Sien in julle Oktober-uitgawe julle het ‘n artikel oor vrymesselaars gehad.

Google Albert Pike WW3. Hy is die vader van hedendaagse vrymesselary. Jy sal ook sien wie sit agter die wêreld-oorloë en die beplanning van hedendaagse Moslem-oorloë.

Dankie vir jou belangstelling, Martin. Ons wou nie die artikel laat fokus op bekende internasionale figure nie, maar het eerder vertel wat in Suid-Afrika gebeur het. – Red

 

© 2020 Die/The Bronberger