Dankie, Corrie Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 22 December 2015 12:10
Untitled Document

Vivien van Dyk van Cullinan skryf:
Die vinnige optrede van Corrie Burger van Diamond Alarms het voorkom dat ‘n eiendom in Koedoeweg, Cullinan en ‘n lewe wat bedreig was deur ‘n brand, gered is.

As nuwe inwoners van Cullinan het ons gemoedsrus as gevolg van sy optrede.

Baie dankie, Corrie.

 

© 2020 Die/The Bronberger