Dikkop se kind(ers) PDF Print E-mail
News - Ons Omgewing
Tuesday, 24 November 2015 20:24
Untitled Document

Ria Pieterse van ’n plaas wat aan die nedersetting op Kleinfontein grens, het op ’n dikkop-broeipaar afgekom waar hulle vlak teen ’n boomstam nesgemaak het. Ria sê dis die wyfie wat hier op die twee bontbruin eiers broei. Toe sy die foto's geneem het, was Ria bekommerd dat muishonde, wat hulle naby die nes tuisgemaak het, die dikkopeiers sou buitmaak.


.
.
.
.
.
.
.
.
 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online