Voortrekkers vul toeka-kennis aan PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 24 November 2015 20:14
Untitled Document

Elsabé Maré

Suikerbosrand se Voortrekker-Kommando (Heidelberg) het in die naweek van 7 November aan hulle toeka-toekenning in ons kontrei kom werk toe hulle by Willem Prinsloo Landboumuseum gaan kamp het.


Voortrekkers luister en kyk waarmee toeka se kinders gespeel het

Die egpaar Marlize en Werner Mulder het tente bespreek en het met die museum se toergids gereël om te vertel oor die kleiosse en ander speelgoed waarmee die kinders van toeka gespeel het en om die kinders touwys te maak oor die daaglikse bedrywighede op ‘n ou plaaswerf.


By Ouwerf geniet die Voortrekkers die vleisbroodjies wat hulle self help braai het

 

 

© 2019 Die/The Bronberger