Gemeenskap maak padskoon PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 24 November 2015 20:08
Untitled Document

Die gemeenskap van Boschkop, Mooiplaats en Tierpoort het in Oktober begin met ’n aksie om die plotpaaie in hulle gebied skoon te maak. Groot en klein het ingespring om die rommel wat oral langs die paaie deur morsjorse gelos word, op te ruim. Volgens ’n inwoner van die gebied, Trix van den Berg, is dit ’n wonderlike manier om samehorigheid by die gemeenskap te kweek. Die foto’s is deur Nico Grobler en Dries van der Lith geneem.

 

© 2019 Die/The Bronberger