Rayton bederf bejaardes PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 24 November 2015 20:03
Untitled Document

Die NG Kerk Rayton het sy Kuierhoekie-bejaardes op 10 November bederf met ‘n ete van twee vleissoorte, rys, gemengde groente, pampoen en poeding. Issie Spangenberg het die verwelkoming gedoen en Koos Pienaar het met gebed geopen en die bedankings gedoen.


Foto: Hennie Malan

 

© 2019 Die/The Bronberger