Braaidag tot laatnag gevier PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 27 October 2015 08:11
Untitled Document

Tierpoorters het nasionale braaidag op 24 September behoorlik gevier. Die vure is vroeg reeds aangesteek en mense het tot laatnag by hulle plaaslike watergat, LJ’s, gekuier.


Xavier Schorr en Mark Thompson

Die vieringe het vroeg begin


Van links na regs: Juanita Van Rooyen, Alwyn Oberholster, Carel Oosthuizen en Lorraine Oosthuizen 


Lorraine Oosthuizen, links, Bernadine Perucatti, regs, en Bernadine Oosthuizen oorkant hulle

Shaun Freeman, Cobus Freeman, Loftier van Rooyen en Eddie Humphries
 

© 2019 Die/The Bronberger