Drie reekswenners in een skool PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 27 October 2015 08:09
Untitled Document

Die Hoërskool Garsfontein het drie fiets-reekswenners in die Gauteng-Skolewedren opgelewer. Van links na regs is Jan-Albert de Kock saam met Wicus Breytenbach, jeug seun-wenner, Rimari Sutton, jeug dogter-wenner, en Hennie van Wyk, sub-junior seun-wenner

 

© 2019 Die/The Bronberger