Dit sous by Plaasfees PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Sunday, 27 September 2015 15:44
Untitled Document

Die eerste groot reën van die seisoen het rondom die Plaasfees op 4 September by die Willem Prinsloo Landboumuseum uitgesak. Dié fees is met groot geesdrif onder sambrele voortgesit.


Die trekker met sleepwa help besoekers deur die modder


Al het dit gereën kon kinders die rit op die kamele nie weerstaan nie
Foto’s: Elsabé Maré

 

© 2019 Die/The Bronberger