Klein Kaleb het baie woema PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Sunday, 27 September 2015 15:43
Untitled Document

Kaleb Vogel, ‘n graad drie leerling aan die Laerskool Witpoort, het Noord-Gautengse kleure in landloop verwerf. Hy het op Saterdag 12 September aan die SA landloop-kampioenskappe in Middelburg deelgeneem en was 40ste uit 140 atlete

 

© 2019 Die/The Bronberger