Junior veldwagters takel reservaat-rommel PDF Print E-mail
News - Ons Omgewing
Tuesday, 25 August 2015 06:35
Untitled Document

‘n Jonger generasie natuurliefhebbers het op Saterdag 25 Julie ingespring om die Faerie Glen Natuurreservaat te help beskerm.


St Paulus se junior veldwagters saam met hulle onderwyser, Melanie de Kock

St Paulus se junior veldwagters het, ondanks die aaklige weer, opgedaag om plastiek en ander gemors op die oewers van die Moreletaspruit, wat deur die reservaat loop, skoon te maak.


Geesdriftige spanlede van St Paulus se junior veldwagters trek ‘n geroeste trollie uit die Moreletaspruit, wat deur die reservaat loop

Die meeste rommel, insluitende ‘n inkopie-trollie en slaapsak, het in die reservaat beland deur die gebied se stormwaterstelsel, wat aan die spruit verbind is.

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online