Maak reg vir die Rif Makiti PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 25 August 2015 06:27
Untitled Document

Die Rif Makiti is op 29 Augustus vanaf 8 vm by Lynnwoodrif Gemeente. Vanjaar se tema is ‘Om die wêreld in 40 jaar’.


Kuier by die Rif Makiti

Kuier saam by ‘n pretdag vol verf, pannekoek, lekker eetgoed, speletjies, musiek, melkkos, ‘n pretdraf en hope vermaak vir die hele gesin. Die kontemporêre Afrikaanse Country duo, Heuning, gaan optree.


Heuning is ‘n kontemporêre Afrikaanse Country duo bestaande uit Jeanette van Staden en
Henk Dercksen

Toegang is gratis. Lynnwoodrif Gemeente is in Lanciastraat 269, Lynnwoodrif. Skakel 012-348-5135 of 072-372-0399

 

© 2019 Die/The Bronberger