Bobbejaanspan bring kombersies PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 25 August 2015 06:26
Untitled Document


Voor: Noah Visser, Marco Blacquiere, Ivo Blacquiere, JD Roux en Richard Lourens. Tweede ry: Steven Reader, Jewan Venter en Divan Jansen. Derde ry: Stefan Lachmann, Pieter Beetge, Eugene Wannenburg, Riaan Bouwer, Tertius van Staden, Andre Breytenbach, Nina Beetge, Laura-Mari Lachmann, Shakira Reader en Roxy Beetge. Vierde ry: Adriaan Marais en Christiaan Lategan. Agter: Susan Kotze, Anne Smit, Fransa Booyse, Wayne Strydom, Jannie van den Bergh en Leon Kriel

In die hartjie van die winter het die graad drie Voortrekkerspan van Suiderkruis Kommando, die Bobbejane by Laerskool Tygerpoort, ‘n kombersie-projek geloods.


Susan Kotze, Anne Smit, Fransa Booyse, Wayne Strydom, Jannie van den Bergh en Leon Kriel met die voltooide kombersies

Flukse oumas en tantes het vooraf blokkies in die Voortrekkerkleure gehekel en die Bobbejaanspan het die blokkies in stroke aanmekaar gewerk. Dié stroke is na die Zwavelpoortse Paul Jungnickelhuis vir gestremdes geneem waar inwoners en Voortrekkers die kombersies saam voltooi het.


Sarah Motsahoane, Marco Blacquiere en Steven Reader


Nico Botha, Lukas Rautenbach, Riaan Bouwer en André Breytenbach

Noah Visser en Fransa Booyse
.

Stefan Lachmann, Tilana Brink, Mikie Lachmann en Fransa Booyse
.
.



Voorgrond: Jewan Venter, Adriaan Marais en Nico Botha. Agtergrond: Riaan Bouwer, Wayne Strydom, Tertius van Staden, Christiaan Lategan, Nina Beetge, Laura-Mari Lachmann en Leon Kriel

 

 

© 2019 Die/The Bronberger