Digger vermaak besoekers Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 25 August 2015 08:24
Untitled Document

Digger is seker die bekendste kat in Cullinan. Hy het hom jare gelede tussen die winkeltjies in Oaklaan gevestig en ‘n mens kan maar sê hy is ‘hondmak’. Thiana Labuschagne, ‘n besoeker aan die dorpie, het agtergekom dat Digger mal is oor kinders.


Foto: Elsabé Maré

 

© 2020 Die/The Bronberger