Kersfees in Julie PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Monday, 27 July 2015 21:29
Untitled Document

Dit was Kersfees in Julie by Cullinan Junction. Winkels het op Vrydagaand 10 Julie laat oopgebly en daar was feestelike liggies, kampvure, wegneemetes en drankies teen die koue.


Foto’s: Shanike Lambrecht

 

 

© 2019 Die/The Bronberger