Kaskarpret op Rayton PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 23 June 2015 00:09
Untitled Document

Laerskool Rayton se atletiekbaan is op Dinsdag 26 Mei in ‘n kaskarbaan omskep. Spanne het 25 minute gehad om reg rondom die baan te ry en die kinders in elke span het beurte gemaak om die kaskar te bestuur en dan te stoot.

Die Super Smurfs, Blitze en Turbo-span ding teen mekaar mee

Graad een B se Super Smurfs in aksie
.
Foto’s: Nadine Greyling
 

© 2019 Die/The Bronberger